(placeholder)
(placeholder)
(placeholder)
(placeholder)
(placeholder)

Cape buffalo herds


My buffel kudde bestaan tans uit 60 vroulike Kruger-bloedlyn diere waarvan die hoofteelbul Tornado ʼn 49 1/8” Kruger Buffel is afkomstig van Dr. Hein Muller. Tornado teel uitsonderlike afstammelinge en talle vroulike diere het reeds die 36” kerf oorskry. Ons buffel koei no:65 meet nou 40".

(placeholder)

Click on Bull to see herd

Click on Bull to see herd

Cow 65 measures 40"