(placeholder)
(placeholder)
(placeholder)
(placeholder)
(placeholder)

Sable antelope herds


Ons eerste Swartwitpenskoeie is in 2001 gekoop by verskillende telers.  Ek het toe reeds Zambiese bulle by Sable Ranch aangekoop en met kruisteling begin. Mettertyd is teel bulle aangekoop by en Thaba Tholo en later by Piet Warren.

Die kudde bestaan tans uit 120 vroulike diere.  Streng seleksie is voortdurend toegepas om die kudde te verbeter. 


Lemara besit ook ʼn aandeel in ‘n bul met die naam”  Wasabi” wat reeds op 49 7/8 meet op 4 jaar 6 maande.  Sy Pa is die bekende Piet 53 5/8” en sy ma is G26 wat 34 6/8” meet. Hy is ook die broer van Zulu 48 6/8”. Nog ʼn toevoeging tot my kudde is die aankoop van Pezula, wat reeds op die ouderdom van 5 jaar 48 1/8” meet, ʼn seun van die bekende bul “Charlie”.

(placeholder)

Click on Bull to see herd

Click on Bull to see herd